This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View other items offered by Heritage Trades1079

Similar products

MOBIELE OORLOGVOERING - `n Perspektief vir Suider-Afrika deur kol. Roland de Vries
R115.00
N naam wat seevaarders eer n geskiedenis van die opleidingskip Generaal Botha deur Wilhelm Grutter
R500.00
Ons Oorlog - Klaas Steytler
R135.00
DIE WAT WEN, 'N GENERAAL SE STORIE UIT 'N ERA VAN OORLOG EN VREDE deur GENL. JANNIE GELDENHUYS
R290.00
`ONS WAS DAAR - WENNERS VAN DIE OORLOG OM SUIDER-AFRIKA` DEUR GENERAAL J. GELDENHUYS
Closed

`ONS WAS DAAR - WENNERS VAN DIE OORLOG OM SUIDER-AFRIKA` DEUR GENERAAL J. GELDENHUYS

1 was available / new
R350.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
msc8
Bob Shop ID
645279896
Published by Kraal, 2011, softcover, Afrikaans text, illustrated, 720 pages, condition; as new.

Ons was daar Wenners van die oorlog om Suider-Afrika (saamgestel deur generaal Jannie Geldenhuys) is ʼn versameling van helde se verhale, vertellings van vegters en ʼn onbetwisbare blik op die werklike verloop van die Grensoorlog.

Hierdie boek vertel verskillende stories, Maar bowenal ook geskiedenis, werklike geskiedenis. Hier is alles oor soldate, soos vertel deur soldate wat daar was. U sal almal teëkom: gelykes, dié wat voorloop en dié wat volg vegters en hul ondersteuners, Op die grond, in die lug, oral.

By die heel laaste bladsy sal u weer van voor wil begin. U sal liefde en oorlog raaklees ook vrede en tragiese gebeure, Waarheid en strategiese misleiding in die militêr en leuens en bedrog in die politiek. Dis n pronkuitgawe vir die trotse navorser se privaatversameling. En tog ook virdie pendelaar se aktetas.

Dit bring u baie onvertelde oorwinnings en ook tye van smart. Dis vir beskeie mense wat trots is, nie vir die wat vol hang-ups is nie. Die veteraan van toeka sal goeie herinneringe hier vind en u weer, dinge om te onthou.

As n hoofstuk u nie aanstaan nie, blaai gerus om na die volgende een daar is baie!

Aan die einde van die boek sal u alles weet wat u wou omtrent die Koue Oorlog-era in Suider-Afrika in die militêre arena vanaf 1945 tot 2011, die Bosoorlog en ook die onttrekking van die Sowjette en Kubane uit Angola; en in die politieke teater, oor die oplewing van kommunisme in Suid-Afrika.

Recently viewed

See more
Women's Wedding Exercise Silicone Ring - 5mm - Black- O
R129.00
PORTIA-M BODY CREAM WIT TISSUE OIL 500ML
R79.92
25% OFF
Skins SA Apple iPad Mini 6th Gen 2021 - Matte Orange Skin
R300.00 R400.00
Salton Glass Kettle 1.7 Litre
R759.00