Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skildery ongeveer 1950 gedoen deur Pierre, Franse skilder wat in 1924 in Lyon gebore is. Hy was baie bekend vir sy straat-tonele. Olie op doek neergelê op bord, nie geteken nie. Prent en mooi raam in baie goeie toestand. Daar is 'n soortgelyke toneel van hom, 18cm X 34cm, op Etsy te koop vir $225 US.
Mate 29.5cm X 39cm (net prent)
36cm X 46cm (met raam)
Versending R70 met poskantoor, geen risiko aanvaar vir transitoverlies of -skade nie. Ons pak deeglik.
Betaling binne drie dae asseblief.