Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die boek deur Andre P. Brink bevat volblad swart en wit fotos met aanvullende teks wat die reis van vrouwees uitbeeld van jong meisie tot volwasse vrou.
Buren-Uitgewers, 1973.
Beperkte oplaag van 500 en dus baie skaars om die boek te vind en ook in sulke goeie kondisie. Slegs die stofjas wys bietjie verwering.