Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
UITSTEKEND!!!!
Waar tragedie ewigheid konfronteer!!
'n Verhaal wat die stukkende mens van vandag opnuut voorstel aan 'n ongelooflike God.
Hierdie boek is een van die min wat my hart vasgegryp het van die oomblik dat ek dit begin lees het - en dit vasgehou het tot aan die bitter einde. Op 'n ongewone manier word
God en Sy liefde, die belangrikheid van verhoudinge en die bevrydende krag van vergifnis aan die leser oorgedra.
Doen jouself 'n guns, en lees 'n verhaal wat jou NOOIT weer sal laat gaan....
Vertrou jouself met die kopie!!!!