Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
***SKAARS***
GETEKEN DEUR BEIDE PROF. DR. FELIX LATEGAN & DR LUCAS POTGIETER
DIE BOER SE ROER TOT VANDAG
DIE ONTWIKKELING VAN DIE VUURWAPEN IN SUIDER AFRIKA
Groot A4 Hardeblad met Stofomslag, Tafelberg Uitgewers, 2 de druk 1982, 208 bladsye.
Die Boer se Roer tot Vandag deur die twee vooraanstaande geweer skrywers is 'n volledig hersiene en bygewerkte uitgawe van Die Boer Se Roer. Die baanbrekers in Afrikaans oor ou en moderne vuurwapens in Suider Afrika tot aan die einde van die 19de eeu, het in 1974 verskyn en is gou uitverkoop. Om 'n getekende kopie te verkry is baie ongewoon.
KONDISIE: LIGTE RAK-VERWEER AAN DIE JASSIE, VERAL OP DIE VOORSTE TWEE HOEKIES, GEEN ANDER INSKRYWINGS NIE, BOEK IN GOEIE KONDISIE
POSGELD: R100.00 POSTNET / R80.00 SAPO / R60.00 PAXI