Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Wanneer oom Fanie, n pa van nege lewenslustige seuns, se plaas te klein word, gee hy die opdrag: Uitspring, kêrels!.
Vir die ouer broers wat moet uitspring en hul eie potjie moet gaan krap, is hierdie woorde die begin van n groot avontuur. Maar om uit te spring is nie vir sommerso nie.
Waar gaan die seuns plase kry? Wat moet hulle op hulle waens laai? En sal hulle alles onthou wat oom Fanie hulle geleer het?
1986 uitgawe in goeie toestand, sonder stofomslag.
Posgeld vir koper.
Please check my other listings as I gladly combine items.
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1431565/Human01