Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
"...Wie is ons en wie ken ons?" 'n Indiepte-studie na Geheime Organisasies se strewe na Wêreldoorheersing deur Dr NA Burger. A5, sagteband, 360 bls. Buiteblad effens verweer. Boek binne in goeie leesbare toestand. Sommige bladsye het potloot aantekeninge en onderstreping op.