Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
eerste uitgawe eerste druk 1975 hardeband 140 bladsye, hierdie is n ex bib boek dus lees asb die volgende:
die hardeband het merkies aan en is effens verweer aan die rugkant bo en onder - sien foto onder, geel sellotape merke voor en agter in die boek, daar is stempels in die boek, sien asb foto van hoe dit voor in die boek lyk, die teks is skoon en die binding goed (binnegedeelte van boek in goeie toestand) versending R25 in RSA