1 Recce : Die Nag Behoort Aan Ons - Alexander Strachan

1 Recce : Die Nag Behoort Aan Ons - Alexander Strachan

1 available / secondhand
R235.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
A031
Bob Shop ID
643765537

Toestand: Baie goed
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 352
Uitgegee: 2018 (Tafelberg)
ISBN: 9780624081494

1-Recce was die skerpste, veelsydigste en dodelikste spesialiseenheid in die ganse Suid-Afrikaanse weermag. Dié manne was superfiks, bomenslik taai en het vir niks gestuit nie. Hulle het telkens hul lewens op die spel geplaas in die uitvoering van hoogs geheime operasies agter vyandelike linies.

Dekades lank is oor al dié hoogs geheime sendings geswyg. Nou, vir die eerste keer, openbaar die Recces se groot generaals (waaronder die legendariese kol Jan Breytenbach) hoe hulle gestuur is om verskeie polities sensitiewe operasies uit te voer.

Daar word onthul hoe hulle in die doodsnikke van die apartheidsera gestuur is, en op die laaste oomblik verhoed is, om sleutel ANC-figure op te blaas. Hulle vertel van 1-Recce se betrokkenheid by die omstrede Grensoorlog en die bestaan van n hoogsgeheime Eskadron in die destydse Rhodesiese Weermag.

Ná jare van mites en geheimhouding gee 1 Recce Die nag behoort aan ons n totaal nuwe blik op die Recces en die werk wat hulle onsigbaar agter die skerms gedoen het.

Add to cart

Recently viewed

See more
The Trojan War, a New History
R250.00
8% OFF
Renusol Hanger bolt M10 x 200 - 81 ?9,0/M10
R131.09 R142.99
Bungee Straps 70 120 Cm Yel
R119.59
Vintage McDonalds 1999 bear - Without name tag
R35.00

Similar products

1 RECCE: THE NIGHT BELONGS TO US and RECCE: SMALL TEAM MISSIONS BEHIND ENEMY LINES
R390.00
1 Recce Through Stealth our Strength Vol 3 By Alexander Strachan. Binding Issues
R99.00
1 RECCE THE NIGHT BELONGS TO US ALEXANDER STRACHAN ( South African Defence Force )
R160.00
1 Recce: Volume 2: Behind Enemy Lines - Alexander Strachan
R200.00