Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1 Recce, Volume 2: Agter Vyandelike Linies
Alexander Strachan, bekroonde skrywer en gewese Recce, se vervolg op sy topverkoper 1 Recce: Die Nag Behoort aan Ons.
1 Recce: Agter Vyandelike Linies neem die leser tot in die Recces se "binnekamer". In hul eie woorde vertel Recce-operateurs van die lewensgevaarlike operasies wat hulle onder groot geheimhouding in die laat 1970's in Angola, Rhodesië en Mosambiek uitgevoer het. Hulle sweet in vliegtuie of in duikbote diep onder die see. Hulle trotseer in die nagdonker riviere vol krokodille. Hulle plaas springstof in 'n tonnel diep in vyandelike gebied en omskep 'n groot brandstofbergplek in 'n Angolese hawestad in 'n vlammehel. Met foto's.
Eerste uitgawe, eerste druk 2020, uitgegee deur Tafelberg, Kaapstad.
Toestand: Baie goed, soos nuut.
Vir nog boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm en https://www.bidorbuy.co.za/seller/4352582/KarWal9869