Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
HENDRIK POTGIETER
KOMMANDANT - GENERAAL
Deur Dr. Carel Potgieter & N.H. Theunissen.
Eerste druk 1938 deur Afrikaanse Druk Bpk. Hardeblad, 263 bladsye + Bibliografie + Bladwyser + Datums agter in die boek, ook met w/s fotos en sketse. Hierdie boek is in 'n baie goeie kondisie, met bitter min verweer aan die buiteblad. Sien asb al die fotos.
U is welkom om te bie en einde November 2019 te betaal.
Posgeld: R110 Postnet / R75 Sapo