Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
BESKRYWING | In hierdie lot word 10 tweedehandse Afrikaanse kinderboeke wat geskik is vir lees deur seuns en dogters saam verkoop. Bo sien u 'n afbeelding van die 10 boeke en onder word elkeen se voorblad individueel gewys. Die titels en skrywers is as volg: 1. 'Die Slapende Berg. Die Week toe die Kinders Baas Was' deur L Bourliaguet 2. 'Dirkie van Driekuil' deur Alba Bouwer. 3. 'Die Geel Boot' deur Guiseppe Bufalari. 4. 'Koningkryk in die Bos' deur Katherine Paterson. 5. 'Vyf Kinders en 'n Hond' deur Renee Reggiani. 6. 'Stories vir Soeranghini' deur Partap Sharma. 7. 'Nuwe Gaste op Groen Heuwels' deur Anette Spence 8. 'Kinders van Swartgrond' deur Annatjie van den Bergh. 9. 'Kaninu se Geheim en Ander Oos - Afrikaanse Verhale' deur Cecily van Straaten. 10. 'Kain se Kinders' deur Anne Wardeck. |
TOESTAND | Hierdie is almal ex - biblioteekboeke en daar is verbruining, stempels en geringe skade in gevalle. Die boeke is egter almal volledig met stofomslae en oorgetrek met plastiek. Almal nog baie leesbaar. |
'n Versamelingkie van 10 goeie Afrikaanse boeke vir seuns en dogters. EK HET VIER LOTTE AFRIKAANSE KINDERBOEKE OP HIERDIE VEILING. KYK OOK NA DIE ANDER. |
EK HET 'N HELE KLOMPIE INTERESSANTE ITEMS OP HIERDIE VEILING, INSLUITENDE MEER KINDERBOEKE. 'CLICK' OP DIE BID OR BUY LOGO ONDER INDIEN U HULLE WIL SIEN. |
SHIPPING COST OF THIS ITEM. R46 by parcel post in South Africa. Overseas: SA post office parcel rate plus 15%. Insurance available at 2% of the value at buyer's request. If buying more than one item, please await communication from us in which postage cost will be given before making payment, because items are posted together where possible in order to save postage. |