| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
10 Afrikaanse Pers-Boekhandel vertalings van klassieke fiksie, 1965 en 1966 (Eerste uitgawes)
Almal hardebande met stofomslae in uitstekende toestand. Geen inskrywings of merke; binding stewig. Sommige stofomslae toon effens tekens van gebruik. Die boeke is waarskynlik min gelees.





