Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
10 AFRIKAANSE KLEU\IN FIKSIE BOEKE - MINDER AS R10 N BOEK !
Hier is die lys van die 10 boeke :
Schalkie van Wyk - Ongetemde hart
Maretha Maartens - Gawe van die liefde
Annelize Morgan - n Sluier vir Shahira
Bets Smith - Soeter as heuning
Rykie Roux - Satyn prinses
Sarah du Pisanie - Bruid vir Soetvlei
Vera Wolmerans - Marilu se trouman
Helena Hugo - Huweliksklokkies
Mari Roberts - Uitgeboul deur liefde
Wilreza Theron - Haaitemmer
Die boeke weeg almal saam 1-2 kg en sal dus R45 kos vir pos gelde. Ek pos NET deur die pos kantoor, geen koerier, behalwe as so reeling vooraf gemaak word.
As jy dalk net 2 of 4 wil he, laat weet my gerus dat ek n ander bladsy kan opstel. Boeke sal dan R10 elk wees.
Vir enige navrae, kontak my gerus by wernerbarnard05@gmail.com.
Dankie