Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
tweede druk 1974 hardeband met stofomslag 233 bladsye. hierdie is n ex bibliotekkboek dus lees asb die volgende;
die stofomslag het merkies aan en n wit stickertjie aan die rugkant onder, hardeband het ligte rakverweer aan die onderkant en die boonste hoekie voor is gebuig, daar is stempels ens in die boek, teks is skoon en die binding goed, versending R30 in RSA - geen oorsese versending