Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
So, jys besig om groot te word. Allerhande vreemde dinge begin skielik met jou liggaam gebeur. Natuurlik het jy hope vrae daaroor! 100% EK is `n eerlike en prettige gids oor hoe ouens en meisies grootword, en dis 100% die regte boek vir jou! Dit bevat tekeninge en vasvrae en sal al jou vrae beantwoord oor wat om te verwag wanneer jou liggaam verander. 100% EK sal jou help om alles te hanteer van groeipyne tot seksvoorligting. Die perfekte boek vir meisies EN ouens!
9780799345384
Pages: 96
Paperback
LAPA, 2010
Good condition; cover creased in places
B82