Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Baba-breidrag, mode-breidrag, kinderklere, appliek, laslap, kwiltwerk, borduurwerk, dekoratiewe naaldwerk vir die huis. Vol verbeeldingryke idees vir naaldwerk, borduurwerk of breiwerk. Met fotos en gedetailleerde aanwysings. Vertaal deur Louise Vorster. Naaldekoker bedlinne wit op wit. en pragtige ander projekte.
1988 Timmins Uitgewers ISBN 0-86978-375-0 Sagteband goed gebind skoon wit bladsye, 80 bladsye. Sagteband omslae het 'n sagte vou op agterkant.
Â