R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Kan 'n aangebrande pot gered word? Hoe gemaak met vlooie en ander pestilensies in die huis? En wat moet ek doen om van hierdie hardnekkige vlek ontslae te raak? 1000+ Wenke vir jou huis gee jou in 'n japtrap al die kortpaaie om sake in en om jou huis netjies en agtermekaar te hou. Elke trotse huishouer of ouer het die boek nodig as nuttige naslaangids en bron van inspirasie. 'n Hele rits onderwerpe word gedek, van veiligheid in die huis tot skoonheidswenke, die instandhouding van elektroniese ware tot tuinmaak. Die wenke is kort en bondig en waar nodig in maklike stappe opgebreek. Die hoofstukke is volgens kleur ingedeel, en aan die einde van elke hoofstuk is daar plek vir jou eie notas. Van die vrae waarop jy antwoorde sal kry is: Hoe kan jy spaar deur eenvoudig beter te beplan? Hoe kan jy groener lewe? (Omgewingsvriendelike wenke word deurgaans met 'n simbool aangedui.) 1000+ Wenke vir die huis is die een omvattende en onontbeerlike bron waarsonder jou huis nie kan klaarkom nie. Format:paperback Pages:280