Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
101 Inspirasie-Oomblikke (Afrikaans, Paperback)
Condition: ; Excellent (EX)
Author: Lindie Strydom
ISBN: 978-1-4316-1238-3
101 inspirasie-gevulde boodskappe vir 'n saak-maak-lewe.
Soms is dit so moeilik om daardie eerste tree te gee met 'n nuwe uitdaging. En soms is dit nodig om af te skaal en te fokus op die kragtige eenvoud van Jesus en die besef dat Hy genoeg is.
Lindie Strydom deel in 101 inspirasie-oomblikke met lesers die wysheid en inspirasie wat sy in die alledaagse lewe leer. Die klein lesse wat jy leer deur na mense te kyk, in 'n ry te wag, die leë ure in 'n vliegtuig of op die pad om te dink, 'n gesprek met 'n vreemdeling en om van jou tyd te gee. Sy bind hierdie kragtige gedagtes met Skrifverwysings en spoor lesers aan om die lewe te vier en Jesus 'n prioriteit te maak.
Die 101 dagstukke begin elk met 'n kerngedagte om lesers te inspireer en te wys hoe belangrik daardie eerste tree in 'n nuwe rigting is. Saam met die boek het Lindie ook 31 inspirerende boodskappe opgeneem wat gratis afgelaai kan word by cumuitgewers.co.za.
How We Grade Our Books New (N): Brand New Book Excellent (EX): The book has no torn or missing pages, has no writing or highlighting. It's like new. Very Good (VG): The book has no torn, missing pages, writing or highlighting. Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book. Good (G): This book has no large tears or any missing pages, but it may contain very little writing or highlighting. A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelf wear; maybe an inscription inside or some shelf wear or a small tear or two on the dustjacket. Acceptable (AC): This book has no missing pages and may have considerable writing or highlighting but the text must not be obscured. |