101 Pouse-grappe - Paperback

101 Pouse-grappe - Paperback

1 available / new
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R100.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
645159813


101 Pouse-grappe - Paperback 

Bekostigbare grappieboeke vir ure se skaterlagpret! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat 'n volle 101 grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor olifante, erdvarke, koeie en ander snaakse diere, skaterlag-skoolgrappe en 'n hele klomp grappe wat sommer net heeltemal verspot is! Wat is geel en rond en jaag bo-oor 'n rooi lig? 'n Suurlemoen sonder briekeWat is die beste manier om 'n apie te vang? Klim in 'n boom en maak 'n geluid soos 'n piesang.Wat kan erdvarke kry wat geen ander dier op aarde kan kry nie? Baba-erdvarkiesWat is geel en het vier wiele? 'n Piesang. Jammer, ek het gejok oor die wiele.Klop-klop. Wie's daar? 'n Bazoeka. 'n Bazoeka wie? 'n Bazoeka uit die buitenste ruimte!Daar is vier lekkerlag-titels in die reeks: 101 Diere-grappe 101 Klop-klop-grappe 101 Lawwe-grappe 101 Pouse-grappe..

Add to cart

Recently viewed

See more
His Royal Highness the Duke of Edinburgh`s study conference on the human problems of industrial comm
R90.00 No bids
SWA - Flight Cover
R15.00 No bids
Gold watch New old stock watch dial 22mm
R20.00 No bids
PS2 - Championship Manager 5
R149.00

Similar products

Gek 27 - Humor - Grappe - Girlie Mag (A4 Groote)
R75.00
101 More reasons why a cat is better than a man
R15.00
Timekeepers - Paperback - Simon Garfield
R40.00
45% OFF
101 Greatest Magic Secrets Exposed - Herbert L Becker
R165.00 R300.00