This auction has been won.
View other items offered by German South West15847
Leading
taazmanian19 1 × R41.00
10 Aug 12:30
Sharp Shooter64 1 × R31.00
10 Aug 12:28
Runner-up
Sharp Shooter64 2 × R31.00
10 Aug 12:28

Similar products

R30 shipping
The Origins of the South African War | Porter
R270
Suid-Afrikaanse Weermag Oorsig / South African Defence Force Review 1990
R80
R30 shipping
South African War Medal 1877-8-9 - By D.R. Forsyth - Signed Copy
R3,000
R30 shipping
History Of The South African Air Force (1920 - 1990) Directorate Public Relations, SADF
R200

12 copies REAL SOUTH AFRICAN HISTORY in afrikaans - originally sealed HALF POSTAGE IF YOU BUY 2

2 were available / new
Indicative market price: R1,080
R41.00 auction closed
Closed 10 Aug 07 15:00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
4684664
Díe boek wat na Pretorius se Volksverraad 'n blitsverkoper in Suid-Afrika was!
 
 12 COPIES!

NUUT

 NOU DIE HEEL LAASTE EKSEMPLARE! KRY ONS NOOIT WEER IN NIE!

Dr. Claus Nordbruch:

 Reguit

 

Onthullings en Gesprekke oor Suid-Afrika

se Geskiedenis 1989-1997

Pretoria: 1997, 248 bladsye, baie foto's

12 SPLINTERNUWE EKSEMPLARE!

IF YOU BUY THE SECOND PARCEL AS WELL YOU ONLY PAY POSTAGE FOR ONE

In hierdie boek skryf die bekende outeur oor intrige en verraad in Suid-Afrika se jongste geskiedenis. Hy noem die kind by sy naam - reguit. Hy sit FW de Klerk se politiek na die "onomkeerbare pad" uiteen. Maar dr Nordbruch lê ook krities die Boere en sy geesgenote se onvermoë daar om hierdie vernietigingverldtog teen te staan. Dar was te veel gebabbel en geklets en te min dade.
Die boek is besonders waardevol deur die gesprekke wat dr Nordbruch met verskeie Boereleiers en ander opposisie politici gevoer het. Die outeur sê in sy inleiding onder ander, dat nie een van sy gespreksgenote vooraf gevra het om die vraelys te sein of dit gesensueer het nie. Dit is dus te meer opmerklik omdat die skrywer op grond van sy Duitse afkoms en die plofbare onderwerp geen taboes in aanmerking geneem het nie. Die vrae is reguit gestel - iets wat nie noodwendig eie is aan die Boeremanier nie en dus soms die een of ander gespreksgenoot verras het.
Verder reken dr. Nordbruch met Mandela se Nuwe Suid-Afrika onverbiddelik af. Sy gevolgtrekkings slaan die spyker op die kop.

 

Uittreksels uit die ONDERHOUDE:

Gen Constand Viljoen: Die feit dat ons kommunisme uitgehou het uit Suid-Afrika en dat ons gehelp het om kommunisme wêreldwyd te verslaan beskou ek as my grootse prestasie.

Mnr. Robert van Tonder: Die huidige politiese toestand in Suid-Afrika is seker die grootse gemors in die geskiedenis wat ons ken. Eintlik is dit maar goed dat dit so kom. Nou kan die mense sein wat aan die die gang is.

Prof. Carel Boshoff: Dr. Verwoerd het geglo in die onafhanklikheid, in die vrywording van volke. En hy het daardie ideaal gesien vir die verskillende volke maar ook vir die Afrikanervolk.

Mnr. Andrew Ford: Hierdie regering het kak met die Boere tot sy einde toe. Daar sal nog ‘n opstand kom wat die wêreld nog nie gesien het nie.

Dr. Ferdi Hartzenberg: Die Waarheids- en Versoeningskommissie is net ‘n groot flip met die propaganda-doeleinde om die Afrikaner in dieselfde posisie te sit in wat die Duitsers gesit het of nog steeds sit: ‘Jy is skuldig, jy het gesondig, jy moet boet.’

Mnr. Jaap Marais:‘n Stelsel waar verskillende rasse en volke en godsdienste onder een parlamentêre dak will akkomodeer het nog alttd misluk.

Kmdt. Willem Ratte: In Suid-Wes-Afrika het ons die oorlog gewen teen SWAPO en nogtans het Pik Botha en die puntig mallerige NP-Regering Suid-Wes weggegee. In Suid-Afrika was daar nie eers oorlog nie. Die ANC is deut die Russe beskryf as die mees onsuksesvolle guerrilla-beweging in die wêreld. Suid-Afrika is eenvoudig oorhandig.

Boekbesprekings

Die onderhoude wat gevoer word met Robert van Tonder, Jaap Marais, Constand Viljoen, Ferdi Hartzenberg, Willem Ratte, Andrew Ford en Carel Boshoff, is uiters insigwekkend. Nordbruch se reguit styl is iets wat ons (gebore) Boere nog kan leer: om iets beskaafd reguit te sê sonder om beledigend, venying of afbrekend te wees. Patriot (Pretoria)

Dit is ‘n waardevolle toevoeging tot die politieke debat oor die Nuwe Suid-Afrika. Universiteit van Pretoria

Dr. Nordbruch het ’n boek geskryf waarvan daar geen gelyke in ons taal bestaan nie. Sy analise van die ANC se sg. Vryheidstryd is briljant. Dr. Nordbruch se boek bereik blywende status as naslaanwerk juis omdat hy so streng objektief bly. Boerant (Randburg)

Ek moet u gelukwens met die onderneming. Die boek is aantrekklik geproduseer. En die aangetekende uitsprake van verskillende politieke figure het heelwat belangwekkends opgelewer. Jaap Marais

In ‘n boek van dié aard word sobere objektiwiteit allermins verwag, maar Nordbruch slaag daarin om soms met verbasend nugtere denke sy feitematerial te hanteer. Die outeur huiwer nie om by geleentheid besonder krtities na die onlangse geskiedenis in regse kringe te kyk nie. Nordbruch kom tot die slotsom dat "die NP-Regering niks minder gedoen het nie as om die mense wat aan hom toevertrou is booswilligte bedrieg en te gebruik en daarna op die ashoop te smyt". Hy streef vryheid vir vir al die blankes in ‘n eie geografiese gebied na. Maar is oortuig dat verkiesings dit nie sal verwesentlik nie. Ofskoon hy hom nie self tot geweld verbind nie, sluit hy nie die geweld-opsie uit nie. Maar vir diegene wat hulle hoop op hierdie opsie plaas, het hy nie goeie nuus nie, "want op die oomblik bestaan daar realisties gesproke geen moontlikheid dat Suid-Afrikaners, en hier word spesifiek die Boere bedoel, ‘n versetpoging van stapel sal stuur nie, omdat hulle hiervoor sielkundig hoegenaamd nie gereed is nie". Hoe dit ook al sy, REGUIT behoort, nieteenstaande die feit dat Nordbruch onverskrokke die regse groeperinge roskam oor vele verlore geleenthede om ‘n swart regering te verhoed het, groot inslag onder eersgenoemde te vind. Volksblad (Bloemfontein)

Die insider-geskiedenis van Suid-Afrika! Van die ANC tot die AWB, van die "liberation struggle" en die Boere se "weerstand" tot die "eerste demokratiese verkiesing" en die jare daarna.

More from this seller

View all
R30 shipping
R200 2019 prefix LT, Var, L Kganyago, 1st issue ***UNC*** 10 consecutive banknotes available
R300 No bids
R30 shipping
GERMANY 20 Reichsmark 1931/1948 Third Reich - DEUTSCHLAND, Ro. 174 (Pick 181) **VF+**
R180 No bids
GERMANY / DEUTSCHES REICH 1 Reichspfennig 1934 A
R40 No bids
GRAND ROYAL ARCH CHAPTER - IRELAND - Laws and Regulations (1955) FREEMASONRY
R90 No bids

Recently viewed

R30 shipping
53% OFF
Western Digital 1TB laptop harddrives - R399
R399 R850
R30 shipping
5W USB Interface Inductive Card Reader for IC / ID Card(Black)
R271
R30 shipping
Adastra - RM120B 5 CHANNEL 100V MIXER AMP WITH BLUETOOTH
R6,420

Customer ratings: 1 ratings

Excellent seller, awaiting goods ;-)
14 Aug 2007