13 jaar in die skadu van Dr. H.F. Verwoerd - Fred Barnard
1 was available / secondhand
R10.00
minimum increment
R90.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
13 jaar in die skadu van Dr D.F. Verwooerd - Fred Barnard - 1967, eerste uitgawe - Voortrekker Pers, Johannesburg - 159p, swart en wit foto's - Hardeband in goeie toestand, 'n paar kleefbandmerkies - Stofomslag toon minimale rakverweer - Intern: skoon en stewig gebind.
Fred Barnard is in 1952 bevorder tot Privaatsekretaris van dr. H.F. Verwoerd, destyds Minister van Bantoesake. Hy het hierdie betrekking vir dertien jaar onafgebroke beklee en was terselfdertyd ook Sekretaris van die Bantoe-sakekommissie.
In een van die mees dramatiese tydperke van Suid-Afrika se geskiedenis - die jare 1958-1961 - het hy dus midde in die groot gebeure gestaan: die dood van adv. Strijdom, die verkiesing van dr. H.F. Verwoerd, Sharpville, die eerste aanslag op dr. Verwoerd se lewe, Republiekwording, die betekenisvolle Statebondskonferensie van 1961 waar dr. Verwoerd Suid-Afrika se eer en selfstandigheid gekies het as rigsnoer van ons voortbestaan. Hieraan het Fred Barnard 'n aktiewe deel gehad en in hierdie boek lig hy die sluier oor talle van die bogenoemde gebeure.