This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by ReRead and ReLove14

Similar products

13 JAAR IN DIE SKADU VAN DR. H.F. VERWOERD- FRED BARNARD 13 JAAR IN DIE SKADU VAN DR. H.F. VERWOERD- FRED BARNARD 13 JAAR IN DIE SKADU VAN DR. H.F. VERWOERD- FRED BARNARD
13 JAAR IN DIE SKADU VAN DR. H.F. VERWOERD- FRED BARNARD 13 JAAR IN DIE SKADU VAN DR. H.F. VERWOERD- FRED BARNARD 13 JAAR IN DIE SKADU VAN DR. H.F. VERWOERD- FRED BARNARD
Sold

13 JAAR IN DIE SKADU VAN DR. H.F. VERWOERD- FRED BARNARD

Secondhand 1 was available
R90.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
667614808

TITLE: 13 JAAR IN DIE SKADU VAN DR. H.F. VERWOERD

AUTHOR: FRED BARNARD

CONDITION:

Hard Cover

The dust jacket has damage

STORY: Fred Barnard is te Plettenbergbaai gebore. Na sy skoolopleiding was sy plan om onderwyser te word, sy plek in die koshuis was reeds bespreek en sy treinkaartjie in sy sak. Omstandighede het hom egter verplig om sy planne op die laaste oomblik te wysig en na Pretoria te verhuis waar hy by die Departement van Bantoesake aangesluit het. Hier was hy werksaam totdat hy in 1952 tot Privaatsekretaris van dr. H. F. Verwoerd, destyds Minister van Bantoesake, bevorder is. Hy het hierdie betrekking vir dertien on-afgebroke jare beklee en was terselfdertyd ook Sekretaris van die Bantoe-sakekommissie.

In een van die mees dramatiese tydperke van Suid-Afrika se geskiedenis die jare 1958 tot 1961 het hy dus midde in die groot gebeure gestaan: die dood van adv. Strijdom, die verkiesing van dr. H. F. Verwoerd tot Eerste Minister, Sharpville, die eerste aanslag op dr. Verwoerd se lewe, Republiekwording, die betekenisvolle Statebondskonferensie van 1961 waar dr. Verwoerd Suid-Afrika se eer en selfstandigheid gekies het as rigsnoer van ons voortbestaan. Hieraan het Fred Barnard 'n aktiewe deel gehad en in hierdie boek lig hy die sluier oor talle van die bogemelde gebeure. Mnr. Barnard is getroud en die vader van drie kinders. Hy woon in Pretoria en is tans verbonde aan die Departement van Beplanning.

22CM X 14.8CM X 2CM

0.342KG



Don't miss out on the latest deals!