Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Om 05:36 hardloop die vrou teen die hang van Leeukop. Sy is jonk, beeldskoon, Amerikaans, beangs. Want sy word soos 'n dier gejag.Om 05:37 bel hulle vir speurder-inspekteur Bennie Griessel wakker. Hy moet kom, 'n jong meisie se lyk lĂȘ langs St. Martini, die Lutherse kerk bo in Langstraat.Om 07:02 ontdek die drankbenewelde voormalige sangsensasie Alexa Barnard haar man se lyk langs haar en die moordpistool net sentimeters van haar hand af.Teen 09:00gin Griessel vermoed sy nuwe rol als mentor van die volgende geslag wetstoepassers is dalk ietwat meer gekompliseerd as wat hy gedink het.Anderkant twaalfuur is hy in 'n wedloop teen tyd om die mooi jong toeris se lewe te red.En laat in die middag skiet hulle vir Bennie Griessel. Reg in die hart.Redelik normale dag, jou tipiese 13 uur van Suid-Afrikaanse wetstoepassing.