Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
14 Verskillende Afrikaanse Fiksie
Almal is 2de handse boeke, Party ou biblioteek boeke, maar nog in n goeie leesbare toestand.
Titels:
Lokstem van die moeras - Annamarie Pieterse
Die Grenslose - WA de Klerk
'n Plek vir Ester - Jana Coetzee
Gebaande wee - Dricky Beukes
Katrin - Max Basson
Vrou vir die erfgenaam - Lize Swart
Vierkant van die liefde - M Strydom
Mijnheer Jakkals - Mike Heine
Kruin van geluk - De Wet le Roux
Die rietbok se fluit - Ben conradie
Ek Juan de Pereja - Elizabeth borton de Trevino
Die wilde een - CF Beyers-Boshoff
Blomme vir altyd - Sophia burger
Dwaalpad van die hart - Sophia Burger
Sien asb die foto's as deel van die beskrywing
Kontak ons gerus indien u enige ander afrikaanse fiksie titel soek, dan kan ons u laat weet of ons voorraad het.
International Bidders Welcome (Please enquire about shipping costs)
Postage and Packaging:
Post Office: R80, --- Courier R115
We do combine items to save shipping cost. (Please enquire about the cost if you buy more than 1 item)
Items can be collected as well.