Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie is deel twee en begin by bladsy nommer 780 en eindig by bladsy 1731. Dus amper 'n 1000 bladsye. Gedruk te Leiden deur Samuel Luchtmans en Zoon. Rugkant gedeeltelik weg en voorblad met drie bladsye is los van die res van die boek. R65 posgeld in SA.