| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Dit is die winter van 1795. Die Kaap is nog Hollands maar nie meer vir lank nie. Kommissaris Sluysken die VOC se hoofamptenaar aan die Kaap het sy Politieke Raad vir 'n vergadering in die Kasteel byeengebring. Hier sit kolonel Robert Gordon bevelvoerder van die garnisoen avonturier en Oranje-man.
TITLE: 1795
AUTHOR: SLEIGH,D
SKU: 9780624073307
PUBLISHER: Tafelberg
DATE PUBLISHED: 2016
BINDING: Softcover
CONDITION: New