Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Soos op die foto.verkoop ek 18 tapes waarvan 12 in Afrikaans. Dit sluit in Koos Kombuis se heel eerste tape onder sy oorspronklike naam Andre Le Toit, asook Bernoldus Niemand se "Hou my bas Korporaal en Randy Rambo en die Rough Riders se "Die saai lewe". As die foto vergroot word is al die ander name sigbaar. Van die tapes is nog nooit of selde gespeel.