R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 12 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Te Kampen deur S Van Velzen Jr uitgegee. Inskripsies voorin van die Venter geslag en daarna van die Van der Walt geslagte. 29 cm breed en 38 cm hoog en 10 cm dik. Kontak my dat ons kan ooreenkom hoe om hierdie kosbare Bybel te vervoer na jou toe. 'n Krakie op die een sykant van die rugkant, maar is goeie antikwariese toestand in algeheel. Die agterste vyde van die Bijbel bevat die Apokriewe boeke.