Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1972 Uitgawe in hardeband sonder stofjas. Naam van vorige eienaar op voorste skutblad. Langenhoven se in sy voorwoord: "Geen twee van ons vind ooit dieselfde pad nie, maar om van die oue te weet , is om die nuwe, met al sy verskille, beter te verstaan!" Wow ! Genotvolle leesstof! Boek vry van beletsels en stewig gebind.
Toestand 6/10