Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Historisch-Romantische Schetsen (op die waarheid gegrond). Uitgegee deur Wormser & hoveker te Pretoria. Van der Walt is van Gatsrand, distrik Potchefstroom, ZAR. Hardeband in linneband. Boek se bindwerk binne heelwat los. 300 bladsye. R65 posgeld in SA. Skrywe oor Boer en Brit, de lotgevallen van Engelsgesinden Afrikaner, klompie briewe en briefwisselinge tussen drie susters van Blauwildebeestput, bewaring van die Afrikaanse taal, ....