Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Oorspronklike 1933 ou vertaling afrikaanse bybel van wyle ds. J.H. Venter in pen voor in blad as inskripsie.
Dis n hardeband
Geen waterskade of krap merke in binnekant.
Daar is wel n klein skeur op die rugkant
POSTAGE AND PACKEGING
Paxi: R70.00
Postnet: R120
Courier: R120
Pos Maandae en Donderdae
Gekombineerde pakkies onder en tot op 5kg dieselfde prys