Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skaars 1933 Ou vertaling Afrikaanse bybel.
Die bindwerk is egter nog goed. Daar is kleefband merke op die 1ste indeks bladsy asook op 4 plekke deur die Bybel. Die voorste bladsy mt die datum waarop die Bybel gedruk is, is weg en. die druk (1940) kan egter op die nuwe Testament se indeks bladsy gesien word. Die Bybel het normale gebruik verweer maar is oor die algemeen nog in 'n goeie toestand
Sien asb die foto's as deel van die beskrywing
Posgeld is R65 (Met n naspoor nommer) en Courier is R130,
Postnet R115
International Bidders are welcome