Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie Bybel is intern in mooi toestand. Slegs die titelblad was voorheen geskeur en met kleeflint herstel, sien foto. Geen inskripsies. Die buiteblad is iewers in sy lewe nuut bygebring en lyk soos kunsleer. Nuwe eind bladsye is bygewerk. R65 paxi of R100 koerier / postnet in SA.