Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie Bybel is intern in mooi toestand. Slegs sowat tien tekste is in ink onderstreep, verder geen inskripsies. Die bindwerk was effe los en ek het dit by 'n professionele boekbinder in vol leer laat herbind. Nuwe eind bladsye is bygewerk. R65 paxi of R100 koerier / postnet in SA.