Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1933 Bybel 1944 druk
Die Bybel is gerestoureer deur 'n professionele boekbinder.
Buiteblad in Springbok leer
Eerste en laaste bladsye nog oorspronklik (nie foto kopieë)
Nuwe skutblaaie
Sien fotos.
Voeg R60 by addisioneel vir Paxi en R99 vir Postnet (met betrekking tot versendingskostes)
U is welkom om my te kontak vir enige verdere navrae
---------------------------------------------------------------------------------------------
1 Junie1933 : Die eerste kis met Afrikaanse Bybels word voor die Bybelhuis,Groentemarkplein in Kaapstad oopgemaak.
Die eerste besending was 10 000 Bybels wat met die Carnavon Castle skip uit Londen gekom het.
Teen 1953 was die Afrikaanse Bybel weer herdruk.
Daar was ongeveer 5000 verskille tussen die 1933 en 1953 vertalings.
Dit was meestal taalkundige verskille bv :
· Brief aan die Galáte (1933) teenoor Brief aandie Galásiërs (1953)
· 1Kor 7:25 jongedogters (1933) teenoor maagde (1953)
· Jes 61:1 sagmoediges (1933) teenoor ootmoediges (1953)
· Jes 61:3 eikebome (1933) teenoor terebinte (1953)
· Gen 16:4 juffrou (1933) teenoor meesteres (1953)
· Neh 1:6 famielie (1933) teenoor familie (1953)