| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie Bybel is in kunsleer herbind met nuwe eindbladsye. Vanaf die voorblad / titelblad tot en met bladsy 110, is daar hierdie watervlek. Geen inskripsies of aantekeninge binne. R65 paxi of R100 koerier / postnet in SA.



