Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Pragstuk uit ons eie geskiedenis. Die Huisgenoot is volledig met al die bladsye, maar die buite blad het klein bietjie skade aangegaan soos op die fotos. 'n Plesier om te besit en lekker om oor die ou tye te lees.
'n Pryslose verjaarsdag geskenk vir iemand wat op die dag gebore is.
All items will be shipped in 3 working days.
You can combine 3 items to save Shipping Cost.
Add 2% insurance if you need.
Cash deposit, add R16.00
Shipping anywhere in South Africa R35.00