| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
1953 Vertaling Afrikaanse Familie Bybel
met Leer Hardeband, Groot druk en Naslaan.
Genesis tot Openbaring.
Familie Stambome.
100 volkleur fotos van internasionale skilderye.
Kronologiese uiteensetting van Bybelse tydslyn.
Bybel studie gids met meer as 600 vrae wat beantwoord word met Bybel teksverse.
30cm x 20cm x 10cm
Die Bybel was R1800 maar is nou op 'n uitverkoping teen R1150