Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hoewel Alba Bouwer se jongste kinderverhale, Abdoltjie, meer bepaaldelik vir kleiner kinders bedoel is, moet ook hier genoem word die artistieke suiwerheid waarmee die universeel-kinderlike in die Slamaaierkleuter, Abdoltjie, in die lokale kleur van ons eie land ingeklee, uitgebeeld is.
1958 gebruikte hardeband NASIONALE BOEKHANDEL.