Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1971 CF Albertyn beperk Stellenbosch rare volle stel van 10 hardeband boeke goeie toestand almal in beskermers. Sien inligting van dieselfde stel op Wikipidia.
Plus 1. Indeks/Atlas 1978, 306 bladsye. Met 5 supplement jaar boeke en een Studieprojekte boek (IV) mENS EN SOSIALE WETENSKAPPE. Al die boeke mooi opgepas.
In die Volle netjiese skoon stel van 10 boeke, allmal in beskermers het almal klein netjiese strepies op voorste endbladsy waar vorige eienaar se naam deurgetrek is. (sien eerste foto hieronder), Asook gestempelde klein ligte stempels op teksblok bladsye (siein 2de foto hieronder) Moet baie goed kyk om dit raak te sien.