Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
`Draai- en Houtsnywerk"
Authors: Engela Swart & Mifanwy van Niewenhuizen.
Hard cover.
First edition. 1982.
Previous owner's signature in ink.
Uitgewer: E. Swart.
ISBN 0 620 06983 4.
156 pages.
"Die doel van hierdie boek is on die draaibankwerker en houtsnyer saam te betrek; nader aan mekaar te bring, nuwe idees in hul midde te le; hulle aan te moedig en met entoesiasme te vervul. Die skrywers hoop om die sluimerende belangstelling in draaiwerk by die leser so te prikkel dat hy self ook met 'n tuiswerkwinkel sal begin, hy die enome moontlikhede van snywerk op draaiwerk sal besef, en eventueel self sal toepas.