1L Neoprene water bottle sleeve 'Lewe laat dit bewe' - Bruin
New
125 were available
R100.00
0% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Ons is mal oor die slagspreek 'One life, live it', na 'n lang gesoek na iets soorgelyks in Afrikaans het ons besluit om met ons eie op te kom. 'Lewe laat dit bewe' was ons antwoord op die 'Ingelse' weergawe. Dit spreek sommer tot baie van ons Arikaners, trots om op hierdie pragtige kontinent te werk, speel, ons deel te doen en te lewe. Komaan julle, 'Lewe laat dit bewe' Ons wys wie ons is deur wat ons doen, nie wat ons praat nie. Ons is plesierig en kan 'n hond uit 'n bos kuier. Daardie bosveld kamp toneel met die nooi wat le en lees laat my sommer nou in my bakkie spring! Moet net nie jou water vir die lang pad vergeet nie, los die biertjie tot jy kamp maak staan.