Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
2 netjiese boeke deur Alf Ries en Ebbe Dommisse
1. Leierstryd - Alf Ries & Ebbe Dommisse - Tafelberg 1990 eerste uitgawe, 2DE druk hardebandboek goed gebind, skoon bladsye, 270 bladsye, inskripsie op eerste bladsy aan vorige eienaar.
2. Broedertwis - 1982 skeuring in Nasionale Party Tafelberg 1982 tweede druk goed gebind, skoon teksbladsye, 200 bladsye, inskripsie op eerste skoon bladsy van vorige eienaar.