Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1. DIE KUNSTENAAR VERDWYN - JFA SWARTZ gedenkbundel, 1979 Nasou Beperk nommer 187 eerste druk Oplaag 187 van 400 eksemplare, goed gebind, skoon bladsye. Sien fotos hierbo van beide boeke.
2. HULDE AAN JD SAAMGESTEL DEUR DANIE BOTHA. Eksemplaar 107 uit 800 waarvan 500 genommer is. Erepenning vir kultuurbevordering van SA Akademie vir Wetenskap en Kuns aan mnr. JD Pretorius, Huldigingswoord DP de Villiers - 25 Junie 1976. 1987 Tafelberg, 1ste ed geillustreerde hardeband, goed gebind, skoon wit bladsye, 107 bladsye met register van persone en titels. Sien fotos hieronder van hierdie boek.