Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sluit in: Kerspit-ontwerpe (1989) en Kerspitborduurwerk (1989).
Toestand: Twee sagteband boeke met rakslytasie en ouderdomsvergeling. Naam van vorige eienaar op skutblad in Kerspitborduurwerk. Swart kokie skrif op sagteband van Kerspit-ontwerpe. Andersins is albei boeke in goeie toestand.
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.
Skakel na my winkel: