Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sluit in: Lekkerkry met Limerieke en Limeryme (1993) en Fanus se Grapboek: Segoed vir alle geleenthede (1969).
Toestand: Albei is in goeie toestand, ouderdomsvergeling en rakslytasie.
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.
Skakel na my winkel: