R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
2 Hardeband deur Jan van Melle. Verspeelde Lente. Hardeband met stofomslag. Binding is stewig en teksgedeelte is skoon. Uitgegee deur Nasionale Boekhandel Beperk in 1961 met 170 bladsye. Groen buiteblaaie. Verbruining op skutblaaie. Die stofomslag verslete op hoeke en kante en verbruiningskolle aan binnekant. Aanvanklik verskyn die verhaal as vervolgverhaal in die Huisgenoot. Sewe jaar na Van Melle se dood, word dit in boekvorm uitgegee en baie later as televisiereeks. Die karakter, Pop le Roux, moet kies tussen haar liefde vir haar arm jong minnaar of die veel ouer ryk wewenaar. Bart Nel. Sesde druk uitgegee deur J. L. van Schaik in 1964 met 200 bladsye. Grys buiteblaaie. Binding is goed en mooi skoon binne. Effe geslyt by bo- en onderkant van rug. Die Rebellie van 1914 en die wroeging van Bart Nel. Posgeld nie ingesluit nie.