2 X Sigaretkaartjieboeke Ons Suid-Afrikaanse Nasionale Wildtuine & Plantegroei
1 was available / secondhand
R5.00
minimum increment
R35.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Beide boeke is volledig met 100 kaartjies elk. Die boeke is skoon binne, maar die buiteblaaie is verweer, veral die boek oor Nasionale Wildtuine het baie kolle en vlekke op die buiteblaaie en die hoeke is gestamp. Die African Flora, buiteblaaie is veral om die rante verweer met 'n 1cm skeur aan onderkant van rugkant. Die teks in beide boeke is in Afrikaans en Engels. Datum van uitgawe is onbekend, maar die Voorwoord in die Wildtuinboek is gedateer Augustus 1940. 2 versamelstukke. Posgeld in RSA = R38.00 (boeke weeg meer as 1kg)