Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die spookhuis teen die bult... daar kan nie 'n beter plek wees om sy maats te oortuig dat hy nie sommer 'n outjie is om mee te speel nie. Ongelukkig vir Trompie, is hy toe daardie donker, stormagtige nag nie alleen in oorlede oom Gerhard en Tant Lettie se verlate huisie nie...